SportSportSportSport
Dokkie-hokkie op regte koers
MEYERTON. – Die HS Dr. Malan in Meyerton is geweeg en nie te lig gevind nie. Die Dokkies het homself verlede week op sy tuisveld teen die HS Dr. EG Jansen, een van skolehokkie se swaargewigte, gemeet en beslis nie sleg teen die Oos-randers afgesteek nie. Die uitslae van die krametings is: o.14: EGJ 5, …
MEYERTON. – Die HS Dr. Malan in Meyerton is geweeg en nie te lig gevind nie.
Die Dokkies het homself verlede week op sy tuisveld teen die HS Dr. EG Jansen, een van skolehokkie se swaargewigte, gemeet en beslis nie sleg teen die Oos-randers afgesteek nie.

Die uitslae van die krametings is: o.14: EGJ 5, Dokkies 1; o.15: EG Jansen 3, Dokkies 3; o.16: EGJ 2, Dokkies 1; Tweedes: EGJ 1, Dokkies 1; Eerstes: EGJ 2, Dokkies 1. Seuns: o.16: Dokkies 5, EHJ 1.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
