VEREENIGING. – Die Stallions Skopboksklub se leerlinge het Donderdag 6 April gegradeer en hul glimlagte het boekdele gespreek nadat hulle harde werk beloon is.
VEREENIGING. – Die Stallions Skopboksklub se leerlinge het Donderdag 6 April gegradeer en hul glimlagte het boekdele gespreek nadat hulle harde werk beloon is.
Die Stallion leerlinge wat onlangs gegradeer het, is voor van links is: Melissa Hess (wit), Megan Hess (wit) en Elysia Fourie (1ste groen). Agter van links: Duvan Vermaak (junior swart), Adette Briedenhann (1ste blou), Danielle Fourie (1ste groen), John Freshwater (1ste geel), Kallee Gouws (1ste blou) en Joe Louw (1ste blou).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za