Dawie Daffue van VRK se eerste span val die voordeellyn met mening aan. Foto: Ettienne van Rensburg
VEREENIGING. – Die Vereeniging Rugbyklub (VRK) se eerste rugbyspan is steeds trots groen, wit -en rooi nadat hy op Saterdag 15 Maart voor sy tuisskare vir die NWU Vaal met 24-17 in hul jaarlikse derby geklop het.
Vereeniging het VRK het rustyd met 19-3 voorgeloop maar kon nie in die tweede helfte daarop voortbou nie.
Koos Bosman, kaptein van VRK se eerste rugbyspan, breek weg met die bal na ‘n afskop. Foto: Ettienne van Rensburg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za