VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek spog met 10 netbalspelers wat vir die onderskeie Sedibeng o.17 en o.18-netbalspanne gekies is. Dié spanne gaan op 22 April by HS Florida aan die Wesrand aan die Gauteng-proewe deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
