
VANDERBIJLPARK. – Kiara Raubenheimer en Lisa Oosthuizen het op 13 en 18 Maart aan die Dance World Cup deelgeneem en ‘n eerste plek vir hulle ballet item en ‘n derde plek vir hul kontemporêre item behaal.
Die duo het ook gekwalifiseer om in die Junie/Julie-vakansie Suid-Afrika in Portugal te gaan verteenwoordig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
