SportSportSportSport

NWU Vaal laat groot vis deur sy vingers glip

NWU Vaal se eerste rugbyspan het vandag oral behalwe op die telbord vir Springs ore aangesit

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se eerste rugbyspan het vanmiddag op sy tuisveld ‘n gulde geleentheid deur sy vingers laat glip toe hy net-net met 31-24 teen Springs in die Valke Peregrine-liga verloor het.

Die studente het rustyd met 9-7 voorgeloop maar ‘n paar sagte oomblikke in die tweede helfte het die sege op ‘n skinkbord aan die besoekers gegee.

NWU Vaal se eerste rugbyspan in die aksie teen Springs, Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button