VANDRBIJLPARK. – Die HS Transvalia is baie trots op Marli Dimond. Die jong langasem het Atletiek Suid-Afrika se span gehaal wat van 29 April tot 3 Mei in Ndola in Zambie aan die CAA Afrika o.18 en o.20 Kampioenskap gaan deelneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
