SportSportSportSport
Drie dokkies op kriekettoer in Indië
MEYERTON. – Om op die sub-konitent krieket te speel is enige krieketspeler se droom, maar dit is nie vir almal beskore nie. Johandré Jacobs, Tristan Ashwin en Heinrich Jansen van Rensburg drie kranige o.15-krieketspelers van die HS Dr. Malan is van 22 April tot 1 Mei op toer in Indië as lede van die SA …
MEYERTON. – Om op die sub-konitent krieket te speel is enige krieketspeler se droom, maar dit is nie vir almal beskore nie.
Johandré Jacobs, Tristan Ashwin en Heinrich Jansen van Rensburg drie kranige o.15-krieketspelers van die HS Dr. Malan is van 22 April tot 1 Mei op toer in Indië as lede van die SA o.15-Plattelandspan.
Dit is ‘n reuse prestasie en voorreg en die Vaaldriehoek hou die driemanskap se vordering met ‘n valkoog dop.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
