SportSportSportSport

Risi deel van Gauteng-wenresep

VEREENIGING. – Op skoolvlak is netbal die grootste deelname sportsoort in Suid-Afrika. Daarom is dit ‘n reuse-prestasie om Gauteng-kleure in dié sport te verwerf. Om dit twee jaar in ‘n ry te vermag, is werklik iets besonders. Vra maar vir Nicole van Wyngaardt van die Laerskool Risiville wat vandeesmaand vir die tweede agtereenvolgende jaar die …

VEREENIGING. – Op skoolvlak is netbal die grootste deelname sportsoort in Suid-Afrika. Daarom is dit ‘n reuse-prestasie om Gauteng-kleure in dié sport te verwerf.

Om dit twee jaar in ‘n ry te vermag, is werklik iets besonders. Vra maar vir Nicole van Wyngaardt van die Laerskool Risiville wat vandeesmaand vir die tweede agtereenvolgende jaar die Gauteng netbalspan gehaal het.

Dit wil gedoen wees. Vaalweekblad en die Vaaldriehoek gaan haar vordering met ‘n valkoog dophou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button