SportSportSportSport

Rhino hokkieweek tref Vaal

Rugby en hokkie uit die boonste is op die spyskaart by die Rhinoweek

VANDERBIJLPARK. – Die Rhino HS Hokkieweek het vanmiddag op die VUT Isak Steyl-stadion afgeskop.

Die week se wedstryde sal vanddesweek op die astrtobane van VUT Isak Steyl en die HS Sasolburg beslis word. Die Provinsiale HS Rugbyweek skop more-oggend af en beloof om net soos verlede week se streek week rugby uit die boonste rakke op te lewer.

Kookwater aksie tydens die Rhino HS Hokkieweek wat vanmiddag in Vanderbijlpark afgeskop het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button