SportSportSportSport
Katgeveg in Rhino hoofwedstryd
VANDERBIJLPARK. – DIe Cheetahs en die Goue Leeus se o.17’s gaan mekaar more-middag op die VUT Isak Steyl-stadion welverdiend in die hoofwedstryd van die 2023 Dries van Heerden Rhino Provinsiale week vir Hoërskole aandurf. Die Sharks en Bulle se o.15’s sal sake in die ander krag-teen-krag “eindstryd” die stryd aansê. Die bepalings vir more se …

VANDERBIJLPARK. – DIe Cheetahs en die Goue Leeus se o.17’s gaan mekaar more-middag op die VUT Isak Steyl-stadion welverdiend in die hoofwedstryd van die 2023 Dries van Heerden Rhino Provinsiale week vir Hoërskole aandurf.

Die Sharks en Bulle se o.15’s sal sake in die ander krag-teen-krag “eindstryd” die stryd aansê.
Die bepalings vir more se kragmetings is: Stadion: 08:00: Valke vs Griffons (o,15).
09:00: Luiperds vs Griffons (o.17)
10:10: Pumas vs Limpopo (o.15)
11:10: Valke vs Pumas (o.17)
12:20: Sharks vs Bulle (o.15)
13:30: Cheetahs vs Leeus (o.17)
A: veld: Griekwas vs Pumas (o.15)
09:00: Griekwas vs Limpopo (o.17)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
