SportSportSportSport

Sasolburger se harde werk word beloon

SASOLBURG. – Harde werk word beloon. Daarvan kan Jani du Preez, ‘n leerling aan die HS Sasolburg, getuig. Die graad12-leerling en ster-speler van die skool se eerste hokkiespan is pas vir Suid-Afrikaanse o.18B-span gekies. Sy is die tweede SA hokkiespeler wat deur die SHS-Hokkiefabriek in twee jaar opgelewer word en dit getuig van harde werk …

SASOLBURG. – Harde werk word beloon. Daarvan kan Jani du Preez, ‘n leerling aan die HS Sasolburg, getuig. Die graad12-leerling en ster-speler van die skool se eerste hokkiespan is pas vir Suid-Afrikaanse o.18B-span gekies. Sy is die tweede SA hokkiespeler wat deur die SHS-Hokkiefabriek in twee jaar opgelewer word en dit getuig van harde werk en goeie afrigting wat deur die spelers en Brad Brook die skool se direkteur van die hokkie ingesit word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button