Die Minions was ook daar om die hokkiespelers aan te moedig. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark het Woensdag 2 Augustus gasheer gespeel vir die eerste mini-hokkie dag van die seisoen.
Spanne van die Laerskole Kollegepark, DF Malherbe, Eligwa, Curro, Vaalpark, Noordskool en Lumiere het onder meer hulle hokkietalente uitgestal.
Aksie tydens die LS Emfulenipark se mini-hokkiedag.Aksie tydens die LS Emfulenipark se mini-hokkiedag.Aksie tydens die LS Emfulenipark se mini-hokkiedag.Aksie tydens die LS Emfulenipark se mini-hokkiedag.Aksie tydens die LS Emfulenipark se mini-hokkiedag.Aksie tydens die LS Emfulenipark se mini-hokkiedag.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za