SportSportSportSport

Pienkdag in al sy prag

Dogterskrieket in die Vaaldriehoek beleef 'n bloeitydperk

VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek se Pienk-krieketdag het Nasionale Vrouedag op ‘n gepaste wyse gevier.

Die HS Driehoek, die Anker en Overvaal se dogterkrieketspanne was in pienk getooi terwyl hulle krieketballe looi. Die dag is in samewerking met Cansa aangebied en fondse is ingesamel vir die geveg teen die groot K.

Van die teskouers het hulle hare laat waai vir ‘n goeie doel, maar darem was daar pienk veiligheidshoede beskikbaar om die toeskouers teen die son en vlieënde krieketballe te beskerm.

Die Pienkdag dogterskrieket wat op Vrouedag by die HS Driehoek in Vanderbijlpark plaasgevind het, het vir baie opwinding gesorg. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button