SportSportSportSport

Vaal Dodgers soek spelers

Baseball is besig om lekker vastrap plek in die Vaaldriehoek te kry

VANDERBIJLPARK. – As jy al daaroor gedroom het om ‘n ‘home run’ te slaan, is dit nou die geleentheid om jou droom uit te leef.
Die Vaal Dodgers Baseball Club is op soek na spelers van die ouderdomme 6 tot 18 jaar. Oefeninge vind Vrydae van 17:00 tot 18:30 by Route 66 Pub and Grill se velde (Ou Yskor-rugbyklub) plaas.
Vir meer inligting, kontak Dave Lloyd by 079 080 7354 of Thabo Langa by 081 382 6532.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button