SportSportSportSport

Emmie verwerf provinsiale kleure

Die Laerskool Emfulenipark se Gimnaste laat hulle teenwoordigheid geld

VANDERBIJLPARK. – Minay de Villiers van die Laerskool Emfulenipark het die afgelope naweek aan die vlak 4 distrik gimnastiek kampioenskap deelgeneem en ‘n eerste plek in haar ouderdomsgroep (11 jaar) verwerf.

Sy het sodoende vir haar Sedibeng-kleure gekwalifiseer. Sy het in haar ander items ook podiumplekke verdien.

Minay de Villiers

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button