VANDERBIJLPARK. – Die krieketkolwe is geolie en die krieketballe is vandeesweek blink gevryf vir die Noordvaal-skole krieketliga wat more afskop.
Die bepalings vir 26 Augustus is (tuisspan word eerste vermeld): o.15: Dr. Malan vs Driehoek; Transvalia vs Sedibeng HUB; Volkskool vs Vereeniging Gim; Overvaal vs Roshnee Secondary.
Eerste span: Driehoek vs Malan; Sedibeng Hub vs Transvalia; Vereeniging Gimnasium vs Volkskool. Loslootjie Overvaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
