SportSportSportSport

Skolekrieket skop af met ‘n knal

Die Vaaldriehoek-krieketliga om die Noordvaalbeker het gister in alle erns afgeskop

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek HS krieketliga het Saterdag 26 Augustus afgeskop. Die eerste krieketspanne van die HS Driehoek en Dr. Malan het in die eerste ronde teen mekaar kragte gemeet. Die Dokkies het met drie paaltjies gewen.

In die ander kragmetings het Transvalia, Sedibeng Hub met nege paaltjies gewen en Heidelberg Volkskool het Vereeniging Gimnasium oortuigend met 209 lopies geklop. – Vir ‘n volledige samevatting van die wedstrydverslae koop vandeesweek Vaalweekblad 

‘n Dokkie-bouler storm in om ‘n aflewering af te stuur in sy kragmeting teen die HS Driehoek. Foto: Ettienne van Rensburg
Vatso! ‘n Hoekie-kolwer stuur ‘n aflewering grenstou toe. Foto: Ettienne van Rensburg
‘n Dokkie-bouler stuur ‘n aflewering af. Foto: Ettienne van Rensburg
Veilige hande. Foto: Ettienne van Rensburg
Aksie in die kragmeting tussen Dokkies en Hoekies. Foto: Ettienne van Rensburg
Aksie in die kragmeting tussen Dokkies en Hoekies. Foto: Ettienne van Rensburg
Aksie in die kragmeting tussen Dokkies en Hoekies. Foto: Ettienne van Rensburg
‘n Dokkie-blits storm in om ‘n aflewering af te stuur. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button