VANDERBIJLPARK. – Die vreugdevure het die naweek hoog gebrand nadat die HS Transvalia se o.16-rugbyspan as die Noordvaal-kampioen in die plaatafdeling gekroon is.
Die span het Saterdag 26 Augustus vir Middelburg met 15-12 in ‘n spannende eindstryd getroef.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
