VANDERBIJLPARK. – Christo Roos, beroepsgholfspeler van Vanderbijlpark mag maar gholfstokke swaai. Dit is vandeesweek bewys toe hy die Soweto Cup op die Soweto Buiteklub gewen het.
Die Vaaldriehoek is baie trots op hom.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
