Die span is voor van links: Marcelle Fourie, Abigail Coetzee, Veronique van der Merwe en Adri Olivier (afrigter). Agter: Carla van Schalkwyk, Milan van der Heever, Karla Snyman, Micha Labuschagne, Anzel Visagie, Mieke Grobler en Dudu Malindi.
VANDERBIJLPARK. – Die HS Transvalia se Rooi Tornados o.18 Fast Five netbalspan is die Gauteng Kampioen en gaan van 2 tot 3 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap deelneem.
Die span het al ses sy wedstryd by Gauteg gewen en onder meer vir (Bastion 21-20; Edenvale 21-12; Montana Queenbees 31-9; Marais Viljoen 23-18; Montana Bumblebees 26-9 (halfeindronde) en Menlo 27-23 (eindstryd) geklop.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za