SportSportSport

Junior rugby skitter langs Vaalrivier

Die NWU Vaal se junior rugbyklub is gereed om sy babaskoene uit te skop

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal Junior Rugbyklub is nog in sy babaskoene, maar sy tone is gereed om deur die voorste naat te bars.
Dit is Saterdag, 9 September weer bewys toe die Valke sy laaste junior rugbydag van die seisoen vir o.6 tot o.12-spanne by die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlpark-kampus aangebied het.
Volgens Dewald Pieters, voorsitter van die NWU Vaal Junior Rugbyklub, is sy stoutste verwagtinge die laaste twee jaar oortref.

“Die klub het die laaste jaar amper verdubbel. Ons wil elkeen wat die seisoen gehelp en moontlik gemaak het, bedank,” het hy na die suksesvolle rugbydag gesê.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button