SportSportSportSport
Noordvaal-toernooi wink vir Tranvalia
VANDERBIJLPARK. – Die HS Transvalia het die Vaaldriehoek se naam tydens die Valke se sewestoernooi hoog gehou met sy o.15’s (derde plek) en o.17’s (naaswenner) wat tot die Noordvaal-kompetisie deurgedring het. Hulle spog ook met vyf spelers Tumi Moloi, Siya Khambule, Kiki Maccamel, Daniel Kazambo en Tshepo Molakeng wat die Valke o.17 Sewesgroep gehaal het. …
VANDERBIJLPARK. – Die HS Transvalia het die Vaaldriehoek se naam tydens die Valke se sewestoernooi hoog gehou met sy o.15’s (derde plek) en o.17’s (naaswenner) wat tot die Noordvaal-kompetisie deurgedring het.
Hulle spog ook met vyf spelers Tumi Moloi, Siya Khambule, Kiki Maccamel, Daniel Kazambo en Tshepo Molakeng wat die Valke o.17 Sewesgroep gehaal het.
Die Noordvaal-toernooi vind die naweek in Krugersdrop plaas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
