SportSportSportSport

Risi druk weer haar stempel op die netbalbaan af

Min spelers kan daarmee spog dat hulle twee jaar in ry onder die top netbalspelers in Gauteng tel

VEREENIGING. – Netbal is op skoolvlak die grootste deelname sportsoort in Suid-Afrika.

Dit plaas die prestasie van die 13-jarige Nicole van Wyngaardt, ʼn leerling aan die Laerskool Risiville in Vereeniging, in perspektief.

Die jong netbalspeler is verlede jaar as die beste o.12 netbalspeler in Gauteng aangewys en vanjaar was weer ʼn finalis in die afdeling vir o.13-spelers. Sy was een van drie finaliste wat 20 September by die HS Pretoria Noord tydens Gauteng netbal se toekenningsaand vir 2023 vereer is.

“Ons is baie trots op haar. Om dit twee jaar in ʼn ry te vermag is ʼn groot prestasie,” het haar pa Martn aan Vaalweekblad gesê

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button