
VANDERBIJLPARK.- Om ‘n fluitjieblaser te wees kan een van die uitdagendste en belonende beroep of tydverdryf wees.
Die Valke Skeidsregter Vereniging is tans opsoek na nuwe kandidate. Belangstellendes kan die Vereniging op whatsapp by 067 409 5954 kontak of ʼn epos aan admin@valkereferees.co.za stuur.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
