SportSportSportSport

Emmie-huissport propvol gees

Atletiekkoors het die Vaaldrihoek beetgepak

VANDERBIJLPARK. – Soos menigte skole is die eerste Vrydag van die skooljaar gereserveer vir hul jaarlikse huissport.

Dit was vandag ook die geval vir die Laerskool Emfulenipark wat sy huissport-spanne teen mekaar op die atletieik baan en veld laat meeding het.

Oud en jonk het op die pawiljoen saamgedrom met die naellope wat die meeste belangstelling gewek het. Die haasbekkies wat in die pylvak afgenael het, het die ouers, grootouers en toeskouers tot opgewondenheid sonder perke aangespoor.  Daar was gees en nogmaals gees!

Nathan Mouton lê rieme neer.
Om voor te hardloop is darem lekker.
Vang my as julle kan!

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button