SportSportSportSport

Hoekies laat spaander tydens huissport

Daar moet nog baie water in die see loop, maar die HS Driehoek se atletiek is op die regte koers

VANDERBIJLPARK. – Die skooljaar het in alle erns begin en die atletiek-seisoen het verlede week in die Vaaldriehoek met ‘n reuse-knal weggespring.

Die HS Driehoek het Maandag 22 Januarie tydens hul Interhuis Atletiek-byeenkoms met mening op die baan en veld toegesak.

Die dag se atletiek het verskeie hoogtepunte opgelewer. Hoewel Stefan Blunden, direkteur van sport by die HS Driehoek, tevrede was met dag se atletiek is hy steeds van mening dat daar harde werk vir die res van die seisoen voorlê.

Merke, gereed…gaan! Middel-afstand aksie tydens die HS Driehoek se jaarlikse Interhuisbyeenkoms. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Juané Jordaan van die HS Driehoek op pad na ‘n sege in die 200m.
‘n Atleet seil gemaklik oor die hekkies.
Veerkag!
Hou bene hou!
LL Cool Sahdes!
Hier’s vaart! Marcus Hartman en Wian Struwig keil mekaar op in die 200m.
‘n Atleet lanseer die gewigstootbal.
Sagte landing? Angelique Benade stal haar verspring-talent uit.
Angelique Bendade koop grond in sandput.
Alihoop!
Hekkies-aksie op sy beste!
Tiana Geldenhuys laat die item maklik lyk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button