SportSportSportSport

Vaal se Marioné ASA se Vroue Atleet van die Jaar

Harde werk word beloon daarvan kan die nederige Marioné Fourie getuig

VANDERBIJLPARK. – Marioné Fourie, oud-leerling aan die HS Driehoek en tans die Suid-Afrikaanse vroue -hekkieskampioen, is op Saterdagaand 27 Januarie in Johannesburg as Atletiek Suid-Afrika se Vroue Atleet vir 2023 aangewys.

Fourie wat verelde jaar in Switserland die SA 100m-hekkiesrekord in ‘n tyd van 12.53 sekondes verbeter het, het Taylon Bieldt se rekord van 12.67 sekondes verbeter.

Marione het reeds gekwalifiseer om aan die Olimpiese Spele deel te neem en haar visier is nou daarop ingestel om die finaal te bereik.

Die Vaaldriehoek en Suid-Afrika staan bankvas agter haar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button