SportSportSportSport

Dokkie-atlete kook op DP de Villiers-stadion

Alles lyk om op koers te wees vir Dokkies se Super Inter wat aanstaande maand plaasvind

SASOLBURG. – Die HS Dr. Malan in Meyerton se Uitnodigingsbyeenkoms wat Saterdag 27 Januarie plaasgevind het, het vele hoogtepunte op die baan en veld opgelewer.

Vaalweekblad se kameras was daar om van die hoogtepunte vas te vang. Koop Vrydag die volgende uitgawe van Vaalweekblad vir die volledige berig. Vaalweekblad is propvol ander sportnuus ook. Moet dit nie misloop nie.

Twee Dokkie-atlete skouer aan skouer tydens die wegspring van die 800m vir seuns. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Twee atlete keil mekaar op die 100m-naellope vir seuns.
Die dwarslat skuif nie homself op nie, daarvoor is die onbaatsugtige hulp van die beamptes en helpers nodig.
Blitsige aksie tydens die 200m-naellope.
‘n Hekkies-atleet van die HS Kempton Park seil oor ‘n hekkie.
Skouer aan skouer seil die twee hekkie-atlete oor die hekkies.
Sy hoor die roepstem van die eindstreep.
Op en oor sonder veel moeite!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button