Verspring-aksie tydens die Laerskool Emfulenipark se Prestige-byeenkoms. Foto: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark in Vanderbijlpark se Prestige-byeenkoms vroeer vandeesmaand op die DP de Villiers-stadion was ‘n reuse-sukses. Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za