SASOLBURG. – Die Laerskool Vryheidsmonument se jaarlikse Aflosaand wat op Dinsdag 6 Februarie op die DP de Villiers-stadion plaasgevind het, het hele hoogtepunte opgelewer.
Vaalweekblad se kameras was daar om die aksie vas te vang.


















































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
