VANDERBIJLPARK. – Die rekords het Donderdag, 25 Januarie tydens die Laerskool Eligwa se vriendskaplike atletiekbyeenkoms gespat.
Eligwa was die gasheer vir die Laerskool Vaalrivier en Laerskool Totius. Eligwa het onder die rekords gemaai, met Jaylin Maree (o.13: 100 m – 13.41s), Lian Thomas, (60 m: 9.86s), Lienka Strydom (d.o/13: hoogspring – 1.44 m) en Janco du Plessis (s.o/10: gewigstoot – 7.47 m) wat ‘n nuwe byeenkomsrekord opgestel het.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
