SASOLBURG. – Die top atlete by vandag se D8-byeenkoms vir Hoërskole wat op die DP de Villiers-stadion plaasgevind het, is een tree nader daaraan om aan die Gauteng Kampioenskap deel te neem.
Hiernaas is aksiefoto’s van die byeenkoms. Vir die volledige verslag en uitslae koop vandeesweek Vaalweekblad wat eerskomende Vrydag op die rakke verskyn.








At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
