Affies Sasolburg se baanbrekers wat "grappling" by die skool beoefen.
SASOLBURG. – Die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg in samewerking met Mighty Warriors in Vanderbijlpark, is die eerste skool in Vaaldriehoek en waarskynlik elders om “grappling” ‘n vorm van gemengde gevegkuns as ‘n amptelike skoolsport aan te bied.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za