Die o.15-krieketspan van die HS Dr. Malan nadat hy die Johnie Waite eindstryd gewen het.
MEYERTON. – Die o.15-krieketspan van die HS Dr. Malan is die wenner van die Johnny Waite T20-toernooi nadat hy Woensdag op sy tuisveld vir die HS Linden met agt paaltjies geklop het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za