Sport

Valia gee Valke oemf!

Lloyd Greeff, afrigter van die HS Transvalia se eerste rugbyspan loop breëbors rond nadat verskeie van sy eerste spanspelers vir die Cravenweek en Akademieweek gekies is

VANDERBIJLPARK. – Die volgende paar weke gaan die room van Suid-Afrika se skolerugby aan die onderskeie jeugweke deelneem.

Die HS Transvalia kan homself op ‘n klop op die skouer gee dat hy die meeste Valke o.18-Cravenweekspelers vanuit die Vaaldriehoek opgelewer het.  Enige skool in die Vaaldriehoek sal sy voortande gee om vier spelers in die Cravenweekspan te hê.

Dan is dit nie eerste te praat van die vier Ligblouspelers in die o.18-Akademiespan nie. Dit is voorwaar ‘n top prestasie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button