Sport
NWU Vaal se Monique lei van voor
Die Vaal se Protea-netbalspeler skitter soos die Aandster in die Telkom Netballiga
VANDERBIJLPARK. – Monique Reyneke Meyer, hoofafrigter van NWU Vaal se eerste netetbalspal, is iemand wat wat lei met daad.

Sy het pas tydens die Telkom Netballiga haar vierde Speler van die Wedstryd-toekenning ingepalm. Die Vaaldriehoek is bitter trots op haar.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
