Sport
Fotoberig van VRK se spogsege oor Springs
Die VRK se eerste rugbyspan is goed op dreef in die Valke Peregrine-liga
VEREENIGING. – Dit neem net een vonkie om ‘n kruitvat aan die brand te steek.
Verlede Saterdag op Boelapark was dit Tabu Tau, vuurwarm skrumskakel van die Vereeniging Rugbyklub (VRK) se eerste rugbyspan, wat selfs nat buskryt sou laat vlamvat.
Vereeniging het Springs oortuigend in die Valke Peregrine-liga met 4814 geklop.














At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
