VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek het al vele sportlui opgelewer wat op internasionale vlak presteer het.
Renier de Villiers, oud-leerling aan die HS Transvalia in Vanderbijlpark, het pas met ‘n seisoen beste tyd van 1:46.49 die 800m-wedloop vir mans in Nivelles in België tydens ‘n internasionale byeenkoms gewen en sodoende die Vaaldriehoek en Suid-Afrika se vaandel skerp laat brand.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
