Sport
Die koning van die Comrades besoek die Vaal
Oud en jonk het die naweek aan die Emerald Parkrun deelgeneem
VANDERBIJLPARK. – Bruce Fordyce, die koning van die Comrades Marathon en die vader van die Parkrun in Suid-Afrika, was die naweek by die Emerald Resort en Casino se derde Parkrun.
Die Vaaldriehoek spog met Parkruns in Vereeniging, Meyerton, Vaalpark en Vanderbijlpark. Oud en jonk neem op Saterdagoggende aan die pret wedlope deel.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
