VEREENIGING. – Die Laerskool Risiville is trots op Zané Matthieson en Sienna Roos wat tydens die Interprovinsiale Netbaltoernooi in Junie by die Hoërskool Dr. EG Jansen onderskeidelik as lid van die o.12 Gamma en Delta-span ‘n eerste en vierde plek verwerf het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
