Sport

VRK wen ploeter-stryd teen NWU Vaal

Harmansdrup-kragmeting voldoen glad nie aan verwagtinge nie

VEREENIGING. – Die eerste rugbyspan van Vereeniging Rugbyklub is nou tweede op die punteleer van die Valke Peregrineliga naday hy Saterdagmiddag 20 Julie vir die NWU Vaal met 23-10 in ‘n onaanskoulike wedstryd geklop het.

Die wedstryd was besaai met basiese foute en het noot werklik aan die gang gekom nie. VRK het rustyd met 13-10 voorgeloop en daarin geslaag om die besoekers te keer om enige punte in die tweede helfte aan te teken.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button