Sport

Honderd nie uit nie vir Bosman

Nou vir die uitklopfase in die Valke Peregrineliga

BOKSBURG. – Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub het gistermiddag in Boksburg amper ‘n magiese 100-tal aangeteken om Koos Bosman jnr. se 100ste wedstryd in styl te vier.
Die manne van Vereeniging het hul gasheer Boksburg met 95-7 in die Valke Peregrineliga platgevee. Vereeniging het 14 drieë in die proses gedruk om die groepfase van die liga op ‘n wennoot af te sluit.
V’niging het 57 punte in die tweede helfte aangeteken en sy kaptein en losskakel het agt van die 14 drieë boonop verdoel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button