Sport

Mini-hokkie goed op dreef

Dis hier waar die toekomstige sterre gekweek word

VANDERBIJLPARK – Die mini-hokkieseisoen staan al amper einde se kan toe.

Die Laerskool DF Malherbe was in rep en roer op Woensdag, 14 Augustus tydens sy minihokkiedag wat skole van oral gelok het.

Van die plaaslike laerskole wat in aksie was, is: Vaalrivier, DF Malherbe, Emfulenipark, Curro, Eligwa en Kollegepark. Die mini-hokkie seisoen is vanjaar korter en eindig reeds einde Augustus met gevolg dat daar twee byeenkomste per week is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button