VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Kollegepark loop breëbors rond nadat een van sy graad4-leerlinge, Leomand Jacobs, na drie dae en 54 putjies se mededingende gholf by San Lameer as die o.10-wenner van die SA Kids Junior Africa Challenge gekroon is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
