Sport

Valia proe Noordvaal-glorie

Word as die algehele kampioen gekroon

VANDERBIJLPARK. – Spanning, spanning en nogmaals spanning!

Dit was die hoof bestanddeel vandag tydens die eindstryde van die SDC Noordvaalbeker se plaatafdeling. Die eindstryde van Afdeling1 is by die HS Transvalia aangebied wat met drie span in die onderskeie eindstryde gespog het.

Transvalia se eerste span het met 24-24 teen die HTS Middelburg gelykop gespeel het en het sodoende bygedra dat die skool uiteindelik as die Algehele wenner van hulle afdeling gekroon te word. Valia se o.14 verdien egter ‘n reuse klop op die skouer nadat hulle Oos-Moot met 15-8 geklop het.

Valia se o.15’s is as die naawenners aangewys nadat hulle met 15-10 deur HS Middelburg geklop is.

Valia se o.14-bielies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button