Sport

VRK deur na eindstryd

VRK neem wraak vir verlede jaar se nederlaag teen NWU in die halfeindronde

VEREENIGING. – Dis nou eindstryd tyd!
Dis die sinsnede wat in Vereeniging Rugbyklub (VRK) se eerste rugbyspan se brein hehaal nadat hy Saterdag 24 AUgustus op die HS Overvaal se velde vir NWU Vaal met 37-28 geklop om tot die eindstryd van die Valke Peregrine-liga deur te dring.
Brandan Hewitt het weer uitgeblink deur 17 punte tot sy span se wentotaal by te dra. Dit het vier doelskoppe en drie strafdoele ingesluit.
VRK kom oor twee week teen Brakpan in Brakpan te staan. Daarna verskuif hul fokus na die Gold Cup.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button