Heinrich Maritz van NWU Vaal se o.21-rugbyspan pyl op 'n speler van Springs af. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Die Young Guns van NWU Vaal het verlede Saterdag op sy tuisveld in die halfeindronde van die Valke Peregrine-liga ‘n verbete aanslag van Springs afgeweer om met 19-13 koning te kraai. Die studentespan se o21’s kom eerskomende Saterdag in Brakpan teen Brakpan te staan.
Hy hoor die roepstem van die doellyn.Staan opsy dié slot kom verby.Kwagga Nel op die aanval.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za