Sport

Hoekies se dogterspan kan

Hoekies slaan wenlopies met vyf beurte te spaar

VANDERBIJLPARK. – Komaan Somer! Die Vaaldriehoek se skolekrieket-seisoen is mooi aan die gang en die Eva-geslag laat nie op hulle wag nie.

Die HS Driehoek se dogterskrieketspan het vandeesweek gewys wat in hulle steek toe hulle die HS Drie Riviere met 6 paaltjies geklop het.

Die Drieries het eerste gekolf en 66/3 in 20 beurte aangeteken waarna die Hoekies die wenlopies in die 15de beurt aangeteken het met ses paaltjies in die bank.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button