Die Yellow Ferns o.17-netbalspan van die HS Transvalia wat vir die SA's gekwalifiseer het, is: Voor is: Elri van Staden en Abigail Coetzee. Agter: Adri Olivier, Marcelle Fourie,
Chantene Goosen, Carla an Schalkwyk, Micha Labuschagne, Anzel Visagie, Milan Strydom, Mieke Grobler en
Dudu Malindi.
VANDERBIJLPARK. – Om vierde in Gauteng te eindig is nie te versmaai nie. Daarvan kan die Yellow Ferns o.17-netbalspan van die HS Transvalia getuig wat sodoende vir die Suid-Afrikaanse Fast Five toernooi gekwalifiseer het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za